Verskil tussen weergawes van "Umzimvuburivier"

Sinne begin met hoofletters.
(Sinne begin met hoofletters.)
 
== Ekologie ==
Sommige van die [[vis]]se wat hier gevang word is die [[reënboogforel]] (''(Oncorhynchus mykiss''), 'n ingevoerde spesie, die [[dikkop-ghieliemientjie]] (''Barbus anoplus'') en [[geelbekpaling]] (''Anguilla mossambica'').
[[grootbekbaarsGrootbekbaars]] (''Micropterus salmoides'') en [[karp]] (''Cyprinus carpio'') is [[Indringerspesies van Suider-Afrika|indringerspesies]].<ref>[http://www.dwaf.gov.za/iwqs/rhp/eco/froc.asp FROC – Reference frequency of occurrence of fish species in South Africa]</ref>
 
== Verwysings ==