Verskil tussen weergawes van "Jacques Chirac"

k
geen wysigingsopsomming nie
(kat)
k
Chirac studeer aan 'n aantal leidende Franse universiteite (onder meer die [[ENA]]) en doen sy diensplig in [[Algerië]]. In 1967 word hy vir die eerste keer as 'n lid van die parlement verkies.
 
In die jare sestig en sewentig is Chirac 'n medewerker van die presidente [[Georges Pompidou]] en [[Valéry Giscard d'Estaing]]. In die tydperk van [[1974]] tot [[1976]] en daarna ook van [[1986]] tot [[1988]] is hy Eerste Minister van Frankryk. Chirac was ook van [[1977]] tot [[1995]] burgemeester van [[Parys]].
 
{{saadjie}}
68

wysigings