Verskil tussen weergawes van "Alkalimetaal"

(Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Alkalie-metale 'n '''Alkalie-metaal''' is 'n chemiese element van die eerste groep in die periodieke tabel. Dit bevat die el...')
 
Die kenmerkende eienskap van hierdie elemente is dat hulle [[elektronkonfigurasie]] bestaan uit 'n edelgaskonfigurasie plus een valensie-elektron in 'n s-tipe orbitaal wat baie deur die edelgaskonsigurasie afgeskerm word. Die gevolg is dat hulle reaktiewe metale is wat gewoonlik 'n 1+ katioon vorm in verbindings wat deru ioonbinding gekenmerk word. Hierdie stowwe is gewoonlik goed in water oplosbaar.
 
Die metale is so reaktief dat hulle van die lug afgesluit moet word, anders sal hule reageer met die vog, die [[suurstof]] en partykeer selfs met die [[stikstof]] van die atmosfeer. Hull word daarom onder olie of in afgeslote glasbuisies bewaargestoor.
 
 
22 781

wysigings