Verskil tussen weergawes van "BMW S1000RR"

29 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
 
== Isle of Man TT ==
[[Lêer:Paris - Salon de la moto 2011 - BMW - S1000 RR - 004.jpg|duimnael|320px|'n S1000 RR 2011 in BMW Motorsport-kleure.]]
Die S1000RR word sedert 2010 deur verskeie jaers tydens die "Isle of Man TT" gebruik.<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.iomtt.com/TT-Database/Machines.aspx?marq_Name=BMW&filter=B|titel=Op www.iomtt.com}}</ref> Op 31 Mei 2014 het Michael Dunlop die superfietswedren gewen op sy fabrieksvoorbereide fiets wat deur Hawk Racing ingeskryf is.<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.bbc.co.uk/sport/0/northern-ireland/27649277|titel=Op www.bbc.co.uk/sport}}</ref><ref>[http://www.bmw-motorrad.co.uk/news/?news_table=national_news&article_id=840 BMW Motorrad UK] RetrievedBesoek 2014-06-03</ref> Drie dae later het Dunlop sy oorwinning herhaal in die ''Superstock'' klas, onder sy eie ''MD Racing BMW'' vaandel. Hy het gesê: "...hierdie is 'n fantastiese uitslag vir BMW. Dit is 'n groot eer vir enige vervaardiger wanneer sy padfiets 'n TT kan wen.".<ref>[http://www.motorcyclenews.com/mcn/sport/sportresults/tt-road-races/2014/june/jun0314-superstock-tt/_/R-EPI-144038 Motorcycle News Dunlop takes his second of the week in Superstock] Besoek 2014-06-05</ref> Dunlop het 'n driekuns van oorwinnings met BMW behaal nadat hy ook 'n Senior TT op Vrydag, 6 Junie gewen het.<ref>[http://www.motorcyclenews.com/mcn/sport/sportresults/tt-road-races/2014/june/jun0614-senior-tt/_/R-EPI-144077 Dunlop makes it four in a week with Senior victory] Motorcycle News, 6 JuneJunie 2014. </ref>
 
[[Lêer:Paris - Salon de la moto 2011 - BMW - S1000 RR - 004.jpg|duimnael|'n S1000 RR 2011 in BMW Motorsport-kleure.]]
 
== Verwysings ==
101 163

wysigings