Verskil tussen weergawes van "Kofi Annan"

1 425 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Bygewerk
k (+ Navigasie)
(Bygewerk)
{{InligtingraampieInligtingskas Ampsbekleër
| namenaam = Kofi Annan [[Lêer:Nobel prize medal.svg|20px]]
| imagebeeld = Kofi Annan 2012 (cropped).jpg
| beeldonderskrif = Kofi Annan in 2012
| orderorde = 7de Sekretaris-generaal van die VN[[Verenigde Nasies]]
| term_start = 1 Januarie 1997
| term_end termynaanvang = [[1 Januarie]] 2007[[1997]]
| predecessortermyneinde = [[Boutros31 Boutros-GhaliDesember]] [[2006]]
| vise = Louise Fréchette
Mark Malloch Brown
| successor = [[Ban Ki-moon]]
| birth_datevoorganger = [[8 April]] = [[1938Boutros Boutros-Ghali]]
| birth_placeopvolger = Kumasi, [[Goudkus]] (nou = [[GhanaBan Ki-moon]])
| geboortedatum = Kofi Atta Annan
{{Geboortedatum en ouderdom|1938|4|8}}
| death_date =
| death_placegeboortejaar =
| party geboortemaand =
| order2 geboortedag =
| geboorteplek = [[Kumasi|Comassie]], Goudkus (nou [[Kumasi]], [[Ghana]])
| term_start2 =
| term_end2sterftedatum =
| predecessor2sterfteplek =
| successor2party =
| orde2 = Verenigde Nasies en Arabiese Liga hul gesante na Sirië
| Eggenoot = Penny Hasho
| toekenningstermynaanvang2 = [[Nobelprys23 vir VredeFebruarie]] (2001)[[2012]]
| termyneinde2 = [[31 Augustus]] [[2012]]
| handtekening = Kofi Annan signature.svg
| voorganger2 = ''Nuwe amp''
| opvolger2 = Lakhdar Brahimi
| eggenoot = Titi Alakija (1965–1983)
Nane Lagergren (1984–''hede'')
| kinders = Kojo, Ama, Nina
| alma_mater = Kwame Nkrumah Universiteit
Macalester Kollege
Nagraadse Instituut vir Internasionale en Ontwikkelingstudies
Massachusetts Instituut van Tegnologie
| religie = [[Protestantisme]]<ref>{{en}} {{cite news|last=Lefevere |first=Patricia |title=Annan: `Peace is never a perfect achievement' – United Nations Secretary General Kofi Annan |publisher=National Catholic Reporter |date=11 Desember 1998 |url=http://findarticles.com/p/articles/mi_m1141/is_7_35/ai_53460476 |accessdate=26 Februarie 2008}}</ref>
| handtekening = Kofi Annan signature.svg
| militer =
| lojaliteit =
| tak =
| diensjare =
| rang =
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings = [[Nobelprys vir Vrede]] (2001)

'''Kofi Atta Annan''' (gebore [[8 April]] [[1938]]) is 'n [[Ghana|Ghanese]] diplomaat, en was van [[1 Januarie]] [[1997]] tot en met [[131 JanuarieDesember]] [[20072006]] die sewende sekretaris-generaal van die [[Verenigde Nasies]].<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> In [[2001]] is die [[Nobelprys vir Vrede]] aan Annan en die Verenigde Nasies toegeken.<ref name="Nobel Peace">{{cite web|last=Annan|first=Kofi|title=The Nobel Peace Prize 2001|url=http://www.nobelprize.org/nobel_prizes/peace/laureates/2001/index.html|publisher=nobelprize.org|accessdate=8 Februarie 2014-02-08}}</ref>

== Belangrikste prestasies ==
[[Lêer:Kofi Annan.jpg|duimnael|links|upright|Kofi Annan in 2003]]

Kofi Annan is die eerste swart Afrikaan wat in die pos van sekretaris-generaal van die [[Verenigde Nasies]] (VN) aangestel is. Hy praat 'n aantal Afrika-tale, Engels en Frans en is 'n gerespekteerde persoon in die internasionale gemeenskap.

Van die doelstellings wat hy vir die VN gestel het, is die bewerkstelliging van vrede regoor die wêreld en die daarstelling van standaarde vir internasionale regte, met beklemtoning van die waardes van gelykheid, verdraagsaamheid en menswaardigheid. Hy het 'n visie vir 'n meer doeltreffende VN en is 'n voorstander van die uitoefening van universele menseregte.
Een van die grootste uitdagings vir hom is die stryd teen MIV/Vigs, veral in [[Afrika]]. Hy het gevra vir die stigting van 'n globale fonds om gesondheidsorg in ontwikkelende lande te bevorder. Annan het ook sy invloed gebruik om [[Irak]] te oorreed om hulle te versoen met die uitsprake van die Veiligheidsraad. Hy het ook 'n groot rol gespeel in die uitvoering van die oorgang na 'n burgerlike regering in Nigerië.

In [[1999]] het Annan 'n internasionale reaksie teen die geweld in [[Oos-Timor]] gefasiliteer. Met sy sterk gevoelens oor menseregte het hy probeer om die posisie van die vroue wat in die sekretariaat van VN werk, te verbeter. Hy het ook gefokus op die bou van sterker verhoudinge met nie-regeringsorganisasies.

In Junie 2001 is hy weer aangestel vir nog 'n termyn en later dieselfde jaar is hy beloon vir sy werk toe hy gesamentlik met die VN die [[Nobelprys vir Vrede]] ontvang het.

== Lewensgeskiedenis ==
[[Lêer:Flickr - World Economic Forum - Kofi Annan - World Economic Forum Annual Meeting 2004.jpg|duimnael|links|upright|Annan by die jaarvergadering van die Wêreld Ekonomiese Forum in 2004.]]

Kofi Atta Annan is op 8 April 1938 in [[Kumasi]], [[Ghana]], gebore. Hy is die seun van Henry en Victoria Annan. Hy het die grootste deel van sy kinderjare in Bekwi deurgebring. Sy pa was die verkose regeerder van die Asjanti-provinsie en die hoofman van die Fante-stam. Hy het vir die United African Company gewerk.

Kofi Atta Annan is op 8 April 1938 in Kumasi, [[Ghana]], gebore. Hy is die seun van Henry en Victoria Annan. Hy het die grootste deel van sy kinderjare in Bekwi deurgebring. Sy pa was die verkose regeerder van die Asjanti-provinsie en die hoofman van die Fante-stam. Hy het vir die United African Company gewerk.
Annan het by 'n universiteit in Ghana in die wetenskap en tegnologie begin studeer. Hier het hy 'n prys ontvang wat hom in staat gestel het om in die VSA by die Macalester-kollege in Minnesota te gaan studeer. Vanaf 1961 tot 1962 was hy besig met sy graadstudies in die ekonomie by die Institut Universitaire de Hautes Études Internationales in Genève, Switserland. In 1972 het hy sy meestersgraad aan die Massachusetts Institute of Technology (MIT) in die VSA verwerf.

In 1962 het hy by die VN as 'n administratiewe en begrotingsoffisier vir die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) in Genève begin werk. Annan se loopbaan in die VN het gewissel van werk as assistent-sekretaris-generaal van programbeplanning, begroting en finansies na hoof van menslike hulpbronne en veiligheidskoördinator.

In 1990, ná die besetting van [[Koeweit]] deur Irak, het die sekretaris-generaal vir Annan 'n spesiale opdrag gegee om die terugvoering van meer as 900 internasionale personeel en die vrylating van Westerse gyselaars in Irak te fasiliteer.

Op 1 Maart 1993 is hy aangestel as ondersekretaris-generaal vir vredebewaringsoperasies. In die burgeroorlog tussen [[Bosnië en Herzegowina]] het hy uitmuntende werk gedoen, veral in sy diplomatiese hantering van die oorgang in die vredebewaringsoperasies van die VN-magte na [[NAVO]]-magte.

Met die uitsondering van die kort tydjie wat hy as direkteur van toerisme in Ghana gewerk het (1974–1976), het hy sy hele loopbaan lank by die VN gewerk.
Op 13 Desember 1996 is Kofi Annan benoem as sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies – die eerste swart Afrikaan wat vir dié pos benoem is. In 2001 is hy vir nog 'n termyn verkies.