Verskil tussen weergawes van "Vickers Wellington"

Verbeter en nog besig!
(Verbeter en nog besig!)
(Verbeter en nog besig!)
|variante met eie artikels=
}}
Die '''Vickers Wellington''' was 'n tweemotorige [[bomwerper]] wat hoofsaaklik deur die [[Britse Lugmag]] gebruik is tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]]. Hierdie vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 15 Junie 1936. Die Vickers Wellington het die bynaam ''Wimpey'' gehad. Tesame met die [[Armstrong Whitworth Whitley]] en die [[Handley Page Hampden]] was dit die enigste tweemotorige bomwerpers waaroor die Britse Lugmag beskik het toe die oorlog op 9 September 1939 uitgebreek het.
 
 
== Tegniese besonderhede ==