Verskil tussen weergawes van "Vickers Wellington"

Verbeter en nog besig!
(Verbeter en nog besig!)
(Verbeter en nog besig!)
}}
Die '''Vickers Wellington''' was 'n tweemotorige [[bomwerper]] wat hoofsaaklik deur die [[Britse Lugmag]] gebruik is tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]]. Hierdie vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 15 Junie 1936. Die Vickers Wellington het die bynaam ''Wimpey'' gehad. Tesame met die [[Armstrong Whitworth Whitley]] en die [[Handley Page Hampden]] was dit die enigste tweemotorige bomwerpers waaroor die Britse Lugmag beskik het toe die oorlog op 9 September 1939 uitgebreek het. Hierdie drie bomwerpers het die Britse bomaanvalle gedra totdat die eerste viermotorige bomwerpers eers in 1941 beskikbaar geraak het. Brittanje het oor slegs 179 Wellingtons beskik met die uitbreek van die oorlog.
 
== Ontwikkeling ==
Die protoptipe was ontwikkel na aanleiding van spesifikasie B.9/32 wat op 15 Junie 1936 sy nooiensvlug voltooi het. Die produksie vliegtuie se romp en stertvin het drasties ontwerp veranderinge ondergaan wat bestel was na aanleiding van spesifiaksie 29/36. Die eerste produksie vliegtuie het reeds op 23 Desember 1937 begin met vlugtoetse en die eerste Wellington is in Oktober 1938 aan Nr. 9 Eskader afgelewer.
 
== Tegniese besonderhede ==