Verskil tussen weergawes van "Vickers Wellington"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
(→‎Ontwikkeling: Verbeter)
(→‎Ontwikkeling: Verbeter)
 
== Ontwikkeling ==
Die protoptipe was ontwikkel na aanleiding van spesifikasie B.9/32 en het op 15 Junie 1936 sy nooiensvlug voltooi. Die produksie vliegtuie se romp en rigtingroer het drasties ontwerp veranderinge ondergaan wat bestel was na aanleiding van spesifikasie 29/36. Die eerste produksie vliegtuie het reeds op 23 Desember 1937 begin met vlugtoetse en die eerste Wellington is in Oktober 1938 aan Nr. 9 Eskader afgelewer. Die vliegtuie wat in diens was toe die oorlog uitgebreek het was aangedryf deur Pegasus-motors en was Mk1 ofen Mk IA modelle. Op daardie was van Model Mk IC egter die meeste gebou, 2,685 vliegtuie. Daar was ook reeds voor die oorlog prototipes ontwikkel wat met ander motors toegerus was: Mk II was met Merlinmotors en Mk III was met Bristol Hercules stermotors toegerus.
 
Die eerste Britse bomaanval op Duitse teikens is deur die Wellinton en Bristol Blenheim vliegtuie gedoen; hulle het Duitse skeepsvaart te Brunsbüttel aangeval. Gedurende middel Desember 1939 het hulle begin met nagtelike bombardering en was deel van die eerste aanval op [[Berlyn]] in Augustus 1940.