Verskil tussen weergawes van "Brooklyn, New York"

k
k (Wys nedersetting se koördinate, replaced: thumb| → duimnael|)
k (→‎Geskiedenis: + skakels)
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Brooklyn 1879.jpg|duimnael|links|Brooklyn in 1879.]]
Brooklyn is na 'n Nederlandse[[Nederland]]se dorp, "Breukelen" vernoemgenoem. Die eerste Europeërs wat hier gewoon het was [[NederlandNederlanders]]ers. Toe hulle daar aangekom het, was daar reeds [[Indiane|inheemse Amerikaners]], genaamd die ''Lenape''. Die Nederlanders stig die stad in 1634 as 'n deel van die kolonie van die Nuwe Nederland.
 
Broolyn was 'n onafhanklike stad tot in 1898 toe die inwoners gestem het om by die groter [[New York Stad]] aan te sluit. Vandag is Brooklyn 'n tuiste vir mense van verskeie kulture en etniese agtergronde.