Verskil tussen weergawes van "Alkaan"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Alkaan''' is 'n [[koolwaterstof]] met die algemene formule {{chem|C|n|H|2n+2}}.
 
Alkane is versadigde verbindings wat net enkelbindings bevat. Die eenvoudigste alkane is dié wat lineêre kettings vorm. Hulle name eindig opmet -aan en die wortel van die naam gee aan hoeveel koolstofatome hulle bevat: ''met-'' vir n=1: {{chem|C|H|4}}, ''et-'' vir n=2 {{chem|C|2|H|4}} ensomeer.
 
{|class="wikitable"
22 781

wysigings