Verskil tussen weergawes van "Wetgewer"

34 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Unibicameral Map.png|300px|duimnael|{{legend|#38b4d8|Lande met tweekamer-wetgewers.}}{{legend|#f09c30|Lande met eenkamer-wetgewers.}}{{legend|#a0989f|Geen wetgewer.}}]]
 
'n '''Wetgewer''' beraadslaende vergadering met die gesag om wette vir 'n politieke entiteit soos 'n [[land]] of [[stad]] te maak. So 'n liggaam staan as die '''wetgewende gesag''' (of mag) bekend. Die wette wat deur 'n wetgewer gepromulgeer (verorden; in werking gestel) wordis, staan as ''wetgewing'' bekend. Wetgewers vorm 'n belangrike deel van die meeste [[regering]]s.
 
'n Wetgewer kan supra-nasionaal wees (soos die [[VN]] en [[Europese Unie|Europese Parlement]]), nasionaal (soos die [[Parlement van Suid-Afrika]]), streekgebonde (vir provinsies en deelstate), of plaaslik (byvoorbeeld, munisipale owerhede).
Wetgewers bestaan gewoonlik uit [[politici]] wat deur mense verkies word. Hulle neem die optrede van die uitvoerende gesag waar en stuur dit met behulp van nuwe of gewysigde wetsontwerpe. Hulle het meestal eksklusiewe gesag om die begroting te wysig.
 
'n Wetgewer bestaan soms uit meer as een kamer,. waar alAl die kamers moet 'n bepaalde wetsontwerp moet goedkeur voordat dit verordengepromulgeer kan word. [[Suid-Afrika]], hetas byvoorbeeldvoorbeeld, het 'n tweekamer-wetgewer, wat uit 'n laerhuis (die [[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika|Nasionale Vergadering]]) en 'n hoërhuis (die [[Nasionale Raad van Provinsies]]) bestaan).
 
{{Saadjie}}