Boegoebergdam: Verskil tussen weergawes

295 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
Die '''Boegoebergdam''' is geleë'n [[dam]] in die [[Oranjerivier]], naby [[Noord-KaapGroblershoop]], in die [[SuidNoord-AfrikaKaap]] nabyvan [[GroblershoopSuid-Afrika]]. DieDit is 'n gravitasiedam en is baie ouer en kleiner as die ander twee bekende damme in die Oranjerivier, naamlik die [[Gariepdam]] en die [[Vanderkloofdam]]. Dit het 'n volume van 19&nbsp;800 kubieke meter en 'n oppervlakte van 7,4 vierkante kilometer agter 'n damwal wat 12 meter hoog is.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Die dam se water word hoofsaaklik vir besproeiing gebruik.
 
== Geskiedenis ==
Die dam het ontstaan as gevolg van die [[Groot Depressie]] toe die Staat openbare projekte geloods het om werk te verskaf aan die groeiende aantal werkloses. Die projek het in Mei 1926 begin en is in 1933 voltooi. Die dam is eintlik 'n keerwal wat 622&nbsp;m lank en 12&nbsp;m hoog is. Die eerste water is in 1934 in 'n kanaal van 121&nbsp;km losgelaat.
 
Die naam Boegoe is geneem van die struik [[boegoe]] wat in die omgewing groei en watvir huisrate gebruik word vir huisrate.<ref>[[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995 ISBN 1-86842-026-4</ref>
 
== Arbeiders ==
Tydens die hoogtepunt van die bouwerk was daar 250 mans in diens van die projek. Die meeste van hulle het hul families op die terrein gehad. Hulle is sewe sjielings en ses pennies per dag betaal. Hulle grootste aanmoediging was egter die 5 hektaar besproeiingsgrond wat hulle na voltooiing van die projek sou ontvang.<ref>Rapport ''Boegoeberg se dam is 'n doodlekker plan'' 3 Junie 2012</ref> Omrede die dam so ver van ander groot stede was, het die mense se lewens om die dam gewentel; in die proses het hulle liedjies gemaak van die Oranjerivier en die dam. Die bekendste hiervan is die liedjie: '''Boegoeberg se dam is 'n baie lekker dam.'''<br />
Die naam Boegoe is geneem van die struik [[boegoe]] wat in die omgewing groei en wat gebruik word vir huisrate.<ref>[[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995 ISBN 1-86842-026-4</ref>
 
== Verwysings ==
== Bibliografie ==
* van Zyl, Lokkie: Boegoebergdam se mense – 'n flukse draai van die wiel. Groblershoop: Boegoeberg Watergebruikersvereniging, 2010. ISBN 0-620-22174-7
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Damme van Suid-Afrika]]