Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 2 jaar gelede
[[Lêer:ReformatorAnton Corvinus, 1501–1553.jpeg|links|duimnael|Anton Corvinus, 1501–1553]]
[[Lêer:Anton Corvinus 1501-1553.jpg|duimnael|276x276px|Anton Corvinus, 1546]]
Dit kan nie met sekerheid gesê word wie sy ouers was nie, maar daar word vermoed dat hy 'n buite-egtelike seun van Lippold Rabe von Canstein diewas. Hierdie was Domherr in Paderborn en die Burggraaf van Warburg waten het die bynaam Cythogallus (genoem: "bierkraan", lat.: cervisia, bier, en gallus, die haan) gehad het. Antonius noem homself '''Anthonius Rabe '''(lat.: corvus, die KraaiRaaf) en '''Anton Räbener''' en tot 1536 '''Anthonius Zythogallus''', '''Antonius Bierhahn''' of '''Anthonius Broihan'''. Hy verseëlgebruik ook deurlopend 'n seël met die embleem (metvan die Rabe von Canstein. Dit het 'n "baster-balkie") van-wat dieverwys Rabena von Canstein,sy buit-egtelike geboorte- en 'n gekroonde swart, links-gerigde (heraldiese:kraai. Normaal is dit in die heraldiek regs-gerigde) kraaigerigd.
 
Corvinus het, volgens sommige geskrifte, in die jaar 1519 'n Cisterciënsiese monnik in Loccum, volgens ander geskrifte in Riddagshausen; hy het wat klooster in die jaar 1523, wanneer hy aanhangers van die [[Martin Luther|Lutherse]] leer geword het. Hy was 'n student van Martin Luther en Philipp Melanchthon in [[Wittenberg]]. Later was hy predikant in Goslar (1528) en Witzenhausen (1529). In 1540 skryf hy die eerste Calenbergse Kerkorde, is raadgewer vir Hertog Philip von Hessen , en later sy weduwee, die Hertogin Elizabeth. Onder haar beskerming het hy in 1539, die [[Protestantse Hervorming|Reformasie]] in Northeim, [[Hildesheim]] (1541, saam met Johannes Bugenhagen) en Calenberg ingevoer. In 1542 word Corvinus pastoor in Pattensen en Algemene Superintendent van die Hertogdom van Braunschweig-Calenberg.
22 778

wysigings