Verskil tussen weergawes van "Boesmanskloof"

216 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Boesmanskloof''' is ’n luukse reservaat naby Clanwilliam aan die voet van die Sederberge in die Wes-Kaap. Dit bied 'n tuiste aan ’n verskeidenheid wild...')
 
No edit summary
 
'''Boesmanskloof''' is ’n luukse reservaat naby [[Clanwilliam]] aan die voet van die [[Sederberge]] in die [[Wes-Kaap]]. Dit bied 'n tuiste aan ’n verskeidenheid wildsoorte, [[voël]]s en [[plant]]e. In die lente is dit ’n trekpleister vir blommekykers. Verskeie [[San]]-rotstekeninge is ook in die gebied te sien.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Die plek moet nie met die Boesmanskloof-staproete by [[Greyton]] en [[McGregor]] verwar word nie.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
{{Koördinate|32|04|25.2|S|19|05|42.2|O|aansig=titel}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap]]