Verskil tussen weergawes van "Operasie Gomorrha"

Die aanvalle was steeds beperk tot 'n bepaalde sektor van die stad. Die toring van die St. Nikolai-kerk met 'n hoogte van 147,3 meter het as 'n sentrale uitgangspunt gedien. Die kerk se bouvalle is ná die oorlog nie heropgebou nie en dien vandag as 'n oorlogsmonument. Hulle huisves daarnaas 'n permanente tentoonstelling oor Operasie Gomorrha.
 
Die bunkers wat ter beskerming van die bevolking gebou is was in die laaste fase van die oorlog net 'n beperkte toevlugsoord aangesien steeds groter bomme afgewerp is waarteen hulle nie meer kon standhou nie. Talle mense het verstikversmoor omdat die woedende brande alle [[suurstof]] verbruik het.
 
==Verwysings==