Verskil tussen weergawes van "Vir altyd"

2 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Vir altyd''' is 'n Afrikaanse rolprent wat op 12 Februarie 2016 in teaters begin draai het. Donalee[[Donnalee Roberts]] vertolk die rol van Nina en [[Ivan Botha]] as Hugo. Nina word voor die kansel gelos, sy kan nie die vernedering verduur nie en besluit om haar perfekte dag ten volle te geniet. Nina en Hugo word die volgende oggend op 'n vliegtuig wakker, besig om in [[Mauritius]] te land. Wat sal hulle doen?
 
== Eksterne skakels ==
* {{www.youtube.com/watch?v=|iS0NU2g8-ao&t=13s|Lokprent}}
 
{{Saadjie}}