Toektoek: Verskil tussen weergawes

42 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal
(Geskep deur die bladsy "Tuktuk" te vertaal)
 
(vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal)
[[Lêer:Tuktuk_at_Tha_Phae_Road.jpg|duimnael|230x230px|'n ''tuktukToektoek'' in [[Chiang Mai]], Thailand]]
'n '''Toektoek''' (ook: ''tuktuk'') is 'n openbare vervoermiddel wat grootliks in [[Asië|Asiatiese lande]] en veral in [[Thailand]] voorkom. Dit is 'n gemotoriseerde [[riksja]] waarin 'n aantal passasiers vervoer kan word. Vir die aandrywing word meestal 'n tweetaktmotortweeslagenjin gebruik wat 'n karakteristieke toek-toek-klanktoekklank voortbring. Daarmee is die naam meteens verklaar. Daar is baie variante, byvoorbeeld die Bajaj of die Vespacar. Die passasierssitplek is met 'n seiltjie of dakkie bedek. Toektoeks het drie wiele: twee wiele agter en een voor. Hulle is baie soepel en beweeglik in druk stadsverkeer. In sommige dorpe word die toektoeks uitbundig versier met krulle en kleurige ornamente.
 
Daar is baie variante, byvoorbeeld die Bajaj of die Vespacar. Die passasiersitplek is met 'n seiltjie of dakkie bedek. Toektoeks het drie wiele: twee wiele agter en een voor. Hulle is baie soepel en beweeglik in druk stadsverkeer. In sommige plekke word die toektoeks uitbundig versier met krulle en kleurige ornamente.
 
{{Saadjie}}
{{nl-vertaal|Tuktuk}}
113 499

wysigings