Wienerwald: Verskil tussen weergawes

39 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
(Begin nuwe artikel)
 
Die '''Wienerwald''' is die mees oostelike uitloper van die [[Alpe|Noord-Alpe]] in die [[Oostenryk]]se deelstate [[Neder-Oostenryk]] en [[Wene]] en vorm sodoende die noordoostelike einde van die Alpereeks. Die middelgebergte, wat sowat 45 km lank en tussen 20 en 30 km wyd is, is grotendeels bebos en het tot 'n gewilde ontspanningsgebied vir die bewoners van die nabygeleë Oostenrykse hoofstad ontwikkel. Byna die hele gebergte, insluitende sy randgebiede wat tot in die stadsgebied van Wene strek, is deur [[Unesco]] as Biosfeerpark Wienerwald aangewys.
 
[[Kategorie:Geografie van Oostenryk]]