Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

535 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
|}
 
'''Vorarlberg''' is 'ndie deelstaatmees westelike en, ten opsigte van sy oppervlakte en bevolking, op een na ook die landkleinste deelstaat van die [[Oostenryk|Republiek Oostenryk]]. [[Bregenz]] is die [[hoofstad]] met 27 726 inwoners, en die grootste stad van Vorarlberg isterwyl [[Dornbirn]] met 'n bevolking van 45 520 inwonersdie grootste nedersetting in die deelstaat is.
 
In kulturele opsig verskil Vorarlberg merkbaa van die ander Oostenrykse deelstate. So word hier Alemanniese dialekte (Vorarlbergs) gepraat wat, behalwe vir kleiner taaleilande in Tirool, nie elders in Oostenryk voorkom nie. Geografies maak Vorarlberg deel uit van die [[Ryn]] se dreineringsgebied, terwyl die res van die land - met klein uitsonderings - deur die [[Donau]] gedreineer word.
== Landgebiede ==
 
== Administratiewe distrikte ==
 
{| class="wikitable float-right zebra"
100 659

wysigings