Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

83 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
'''Vorarlberg''' is die mees westelike en, ten opsigte van sy oppervlakte en bevolking, op een na ook die kleinste deelstaat van die [[Oostenryk|Republiek Oostenryk]]. [[Bregenz]] is die [[hoofstad]] met 27 726 inwoners, terwyl [[Dornbirn]] met 'n bevolking van 45 520 die grootste nedersetting in die deelstaat is.
 
In kulturele opsig verskil Vorarlberg merkbaar van die ander Oostenrykse deelstate. So word hier Alemanniese dialekte (Vorarlbergs) gepraat wat, behalwe vir kleiner taaleilande in Tirool, nie elders in Oostenryk voorkom nie en nou verwant is aan Alemanniese dialekte in Suidwes-Duitsland en [[Switserland]]. Geografies maak Vorarlberg deel uit van die [[Ryn]] se dreineringsgebied, terwyl die res van die land - met klein uitsonderings - deur die [[Donau]] gedreineer word.
 
== Administratiewe distrikte ==
99 346

wysigings