Verskil tussen weergawes van "Habsburg (kasteel)"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Lêer:Habsburg-Schloss.jpg|duimnael|Die Habsburg-kasteel, suidwestelike aansig]]
Die '''Habsburg-kasteel''' was oorspronklik 'n dubbele woonkasteel wat deur die grawe van Habsburg naby die gelyknamige nedersetting in die [[Switserland|Switserse]] [[kanton]] [[Aargau]] op die bergpiek Wülpelsberg teen 'n hoogte van 505 m bo seevlak opgerig is. Die kasteel het bekendheid verwerf as die stamkasteel van die [[Huis van Habsburg]], een van die magtigste adellike dinastieë in die [[Europa|Europese]] geskiedenis, wat sy magsfeer aanvanklik met die verwerwing van gebiede in die kasteel se onmiddellike omgewing begin uitbrei het.