Verskil tussen weergawes van "Thomas Hardy"

327 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ skakel)
k
 
Die meeste van sy fiksionele werke, wat aanvanklik as vervolgreekse in tydskrifte gepubliseer is, speel in die half-fiksionele streek Wessex af en ondersoek tragiese romanhelde wat met hul passies en maatskaplike omstandighede worstel. Hardy se Wessex baseer op die gelyknamige middeleeuse Angelsaksiese koninkryk en het [[Graafskappe van Engeland|graafskappe]] in Suidwes- en suidelike Sentraal-Engeland ingesluit, soos [[Dorset]], [[Wiltshire]], [[Somerset]], [[Devon]], [[Hampshire]] en groot dele van [[Berkshire]].
 
== Eksterne skakels ==
* [https://www.nytimes.com/2015/05/10/travel/on-englands-coast-thomas-hardy-made-his-world.html?action=click&contentCollection=Travel&module=RelatedCoverage&region=EndOfArticle&pgtype=article ''On England’s Coast, Thomas Hardy Made His World. In: New York Times, 8 Mei 2015. Besoek op 5 Maart 2017'']
 
{{DEFAULTSORT:Hardy, Thomas}}