Fietsvakansie: Verskil tussen weergawes

35 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Geskep deur die bladsy "Fietsvakantie" te vertaal)
 
No edit summary
[[Lêer:Fietsvakantie.jpg|regs|duimnael|'n Vakansiefietser langs die [[Maas]] ([[België]])]]
[[Lêer:027_Cycling_Torres_del_Paine.jpg|regs|duimnael|Vakansiefietsers in die Nasionale park Torres del Paine ([[Chili]])]]
'n Fietsvakansie is 'n vorm van vakansie waarby mens per [[fiets]] reis. [[Fietsry|Fietse]] is hierby nie slegs 'n tydsbesteding tydens die vakansie nie, maar het opsigselfopsig self 'n doel. Dit kan gesien word as 'n kombinasie tussen 'n kampeervakansie en 'n sportvakansie. 'n Vakansiefietser kan behalwe kampeer natuurlik ook gebruik maak van 'n jeugherberg, B&B of rugsakhotel. Fietsvakansies is veral gewild in Europa.
 
Die vakansiefietser kan van 'n uitgestippelde fietsroete gebruik maak, of hy kan sy eie roete bepaal, of selfs sonder roete met byvoorbeeld slegs 'n eindbestemming om na te reis.
 
{{Saadjie}}
 
{{nl-vertaal|Fietsvakantie}}
Die vakansiefietser kan van 'n uitgestippelde fietsroete gebruik maak, of hy kan sy eie roete bepaal, of selfs sonder roete met byvoorbeeld slegs 'n eindbestemming om na te reis.
113 608

wysigings