Fietsvakansie: Verskil tussen weergawes

28 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+3 rooi skakels - om nuwe artikels voor te stig
No edit summary
(+3 rooi skakels - om nuwe artikels voor te stig)
[[Lêer:027 Cycling Torres del Paine.jpg|regs|duimnael|Vakansiefietsers in die Nasionale park Torres del Paine ([[Chili]])]]
 
'n '''Fietsvakansie''' is 'n vorm van [[vakansie]] waarby mens per [[fiets]] reis. [[Fietsry]] is hierby nie slegs 'n tydsbesteding tydens die vakansie nie, maar het opsig selfopsigself 'n doel. Dit kan gesien word as 'n kombinasie tussenvan 'n kampeervakansie en 'n sportvakansie. 'n VakansiefietserVakansiefietsryer kan behalwe [[kampeer]] natuurlik ook gebruik maak van 'n jeugherberg, [[Bed & Breakfast|B&B]] of rugsakhotel. Fietsvakansies is veral gewild in Europa.
 
Die vakansiefietservakansiefietsryer kan van 'n uitgestippelde fietsroete gebruik maak, of hy kan sy eie roete bepaal, of selfs sonder roete met byvoorbeeld slegs 'n eindbestemming om na te reis.
 
{{Saadjie}}
113 608

wysigings