Verskil tussen weergawes van "Legende"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Geskep deur die bladsy "Legend" te vertaal)
 
k
'n '''Legende''' is 'n verhaal van menslike aksies wat in die verteller sowel as luisteraars se oë binne die menslike geskiedenis plaasgevind het en menslike waardes illustreer. Dit bevat sekere kwaliteite wat 'n skynwaarheid aan die verhaal verleen. Legendes sluit geen gebeure in wat buite die sfeer van "moontlikheid" bestaan nie, maar kan [[wonderwerke]] insluit. Legendes kan met verloop van tyd gewysig word ten einde hulle vars, lewendig en [[Realisme (kunste)|realisties]] te hou. Baie legendes speel in 'n sfeer van onsekerheid af. Die gevolg is dat hulle nooit sonder meer geglo word nie, maar ook nooit summier afgemaak word nie.<ref>{{cite book|title=Folkloristics|year=1995|publisher=Indiana University Press|location=United States of America|isbn=0-253-32934-5|pages=7|author=Georges, Robert; Owens, Michael}}</ref>
 
Die [[Broers Grimm]] het legende as 'n [[Volksoorlewering|volksverhaaivolksverhaal]] omskryf wat histories gegrond is.<ref>Norbert Krapf, ''Beneath the Cherry Sapling: Legends from Franconia'' (New York: Fordham University Press) 1988, devotes his opening section to distinguishing the [//en.wikipedia.org/wiki/Genre genre] of legend from other narrative forms, such as [//en.wikipedia.org/wiki/Fairy_tale fairy tale]; he "reiterates the Grimms' definition of legend as a folktale historically grounded", according to Hans Sebald's review in ''German Studies Review'' '''13'''.2 (May 1990), p 312.</ref> 'n Moderne volkskundige se professionele definisie van ''legende'' is in 1990 deur Timothy R. Tangherlini voorgestel:<ref>Tangherlini, "'It Happened Not Too Far from Here.</ref><blockquote class="">'n Legende is gewoonlik 'n kort (mono-) episodiese, tradisionele, hoogs ge-ekotipeerde<ref>That is to say, specifically located in place and time.</ref> gemaak-historiese narratief wat op gesprekstrant oorgedra word. Op sielkundige vlak weerspieël dit 'n simboliese weergawe van volksgelowe en kollektiewe ervarings, en dit dien as 'n herbevestiging van algemeen aanvaarde waardes van die groep tot wie se tradisie dit behoort."</blockquote>
 
== Etimologie en oorsprong ==
[[Lêer:Holger_danske.jpg|duimnael|Holger Danske, 'n legendariese karakter]]
''Legende'' is 'n [[leenwoord]] uit Oudfrans wat in ongeveer 1340 in Engels begin gebruik is. Die Oudfranse naamwoord ''legende'' is van die Middeleeuse LantynseLatynse ''legenda'' afgelei.<ref>''[//en.wikipedia.org/wiki/Oxford_English_Dictionary Oxford English Dictionary]'', s.v. "legend"</ref> In sy vroeë Engelse gebruik het die woord na 'n vertelling van 'n gebeurtenis verwys.
 
Teen 1613 het die Engelssprekende [[Protestantisme|Protestante]] die woord begin gebruik wanneer hulle wou impliseer dat 'n gebeurtenis (veral verhale van enige [[heilige]] wat nie in John Foxe se ''Actes and Monuments ''erken is nie) fiktief was.<ref>Patrick Collinson. </ref> Vandaar ''legende'' se moderne konnotasies aan "ongestaaf" en "vals", wat dit van die betekenis van ''kroniek'' onderskei.
 
== Christelike ''legenda'' ==
In die eng Christelike sin was ''legenda'' ("dinge om te lees [op 'n sekere dag, in die kerk]") [[Hagiografie|hagiografiese]] verhale wat dikwels in 'n versameling legendes opgeneem is. Aangesien heiliges se lewens dikwels by wonderwerkverhale ingesluit is, het ''legende ''in 'n breër sin, later na enige verhaal verwys wat tot 'n historiese kontkeskonteks behoort het, maar wat [[Bonatuurlik|bonatuurlike]] of denkbeeldige elemente bevat.<ref>[http://www.newadvent.org/cathen/09121a.htm ''Literary or Profane Legends'']. </ref>
 
== Verwante konsepte ==
[[Lêer:Hübner_Bürkner_Genoveva.jpg|duimnael|Die Middeleeuse legende van Genevieve of Brabant het haar met [[Trier|Treves]] verbind.]]
Hippolyte Delehaye het 'n onderskeid tussen legende en [[Mitologie|mite]] getref: "Die ''legende'', aan die ander kant, beskik noodgedwnogenoodgedwonge oor 'n sekere historiese of topografiese skakel. Dit bring denkbeeldige gebeure in verband met een of ander werklike persoon, of dit laat romantiese verhale op 'n werklike plek afspeel."<ref>[http://www.fordham.edu/halsall/basis/delehaye-legends.html Hippolyte Delehaye, ''The Legends of the Saints: An Introduction to Hagiography'' (1907)], Chapter I: Preliminary Definitions</ref>
 
Van die oomblik dat 'n legende as 'n fiktiewe verhaal oorvertel word, begin die eg legendariese kenmerke daarvan vervaag: In ''Die Legende van Sleepy Hollow'' het Washington Irving 'n plaaslike Hudson Riviervallei-legende in 'n literereliterêre anekdote met "Gotiese" ondertone omskep, iets wat afbreek gedoen het aan die verhaal se karakter as outentieke legende.
 
Verhale wat die grense van "[[Realisme (kunste)|realisme]]" oorskry, word "[[Fabel|fabels]]" genoem.Die pratende diere-formule van [[Aesopus|Aesop]] identifiseer sy stories as fabels, nie legendes nie. Die gelykenis van die [[Verlore Seun]] sou 'n legende gewees het as dit oorgedra is asof dit werklik met 'n spesifieke seun van 'n historiese pa gebeur het. Indien dit 'n [[donkie]] ingesluit het wat wyse raad aan die seun gegee het, sou dit 'n fabel wees.
== Stadslegende ==
[[Lêer:Union_Graveyard_II.jpg|duimnael|Die verhaal van die Wit Dame wat by die Union-begraafplaas spook, is 'n variasie van die Verdwynende ryloper-legende.]]
Die verdwynende ryloper is die bekendste stadslegende in Amerika, en kan na 1870 teruggevoer word, maar dit word regoor die wêreld aangetref, insluitend Korea, Rusland en Suid-Afrika. In die legende word 'n jong meisie in 'n wit rok deur 'n motoris opgelaai. Die onbekende meisie in wit swyg die hele pad, bedank die bestuurder en klim uit by haar betsemmingbestemming. Wanneer die bestuurder omdraai om terug te kyk, het die meisie verdwyn.<ref>Bennett, Gillian. (1998). </ref><ref name="Langlois, Janet L.">{{cite journal|last1=Langlois|first1=Janet L.|title=The Vanishing Hitchhiker: American Urban Legends and Their Meanings by Jan Harold Brunvand|journal=The Journal of American Folklore|date=July–September 1983|volume=96|issue=381|pages=356–357|jstor=540959|doi=10.2307/540959}}</ref><ref name="Georges">{{Cite book|last=Georges, Jones|year=1995|first=Robert, Michael|title=Folkloristics|publisher=Indiana University Press}}</ref><ref name="Fine, Gary Alan">{{cite journal|last1=Fine|first1=Gary Alan|title=The Vanishing Hitchhiker: American Urban Legends and Their Meanings by Jan Harold Brunvand|journal=Western Folklore|date=April 1982|volume=41|issue=2|pages=156–157|jstor=1499791|publisher=Western States Folklore Society|doi=10.2307/1499791}}</ref> In 1942 het Beardsley en Hankey 79 geskrewe weergawes van die legende versamel.<ref name="Beardsley 1942">Beardsley, Richard K; Hankey, Rosalie. (1942). </ref><ref name="Beardsley 1943">Beardsley, Richard K; Hankey, Rosalie. (1943). </ref>
 
== Sien ook ==
992

wysigings