Verskil tussen weergawes van "Legende"

7 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Lady godiva full.jpg|duimnael|In hierdie skildery van Lady Godiva deur Jules Joseph Lefebvre (1891) is die ware historiese persoon volledig in die legende opgeneem en teen 'n nachronistiese, [[Middeleeue|Middeleeuse]] agtergrond uitgebeeld.]]
 
'n '''Legende''' is 'n verhaal van menslike aksies wat in die verteller sowel as luisteraars se oë binne die menslike geskiedenis plaasgevind het en menslike waardes illustreer. Dit bevat sekere kwaliteite wat 'n skynwaarheid aan die verhaal verleen. Legendes sluit geen gebeure in wat buite die sfeer van "moontlikheid" bestaan nie, maar kan [[wonderwerkewonderwerk]]e insluit. Legendes kan met verloop van tyd gewysig word ten einde hulle vars, lewendig en [[Realisme (kunste)|realisties]] te hou. Baie legendes speel in 'n sfeer van onsekerheid af. Die gevolg is dat hulle nooit sonder meer geglo word nie, maar ook nooit summier afgemaak word nie.<ref>{{cite book|title=Folkloristics|year=1995|publisher=Indiana University Press|location=United States of America|isbn=0-253-32934-5|pages=7|author=Georges, Robert; Owens, Michael}}</ref>
 
Die [[Broers Grimm]] het legende as 'n [[Volksoorlewering|volksverhaal]] omskryf wat histories gegrond is.<ref>Norbert Krapf, ''Beneath the Cherry Sapling: Legends from Franconia'' (New York: Fordham University Press) 1988, devotes his opening section to distinguishing the genre of legend from other narrative forms, such as fairy tale; he "reiterates the Grimms' definition of legend as a folktale historically grounded", according to Hans Sebald's review in ''German Studies Review'' '''13'''.2 (May 1990), p 312.</ref> 'n Moderne volkskundige se professionele definisie van ''legende'' is in 1990 deur Timothy R. Tangherlini voorgestel:<ref>Tangherlini, "'It Happened Not Too Far from Here.</ref>
== Etimologie en oorsprong ==
[[Lêer:Holger danske.jpg|duimnael|Holger Danske, 'n legendariese karakter]]
''Legende'' is 'n [[leenwoord]] uit Oudfrans wat in ongeveer 1340 in Engels begin gebruik is. Die Oudfranse naamwoord ''legende'' is van die Middeleeuse Latynse ''legenda'' afgelei.<ref>''[[Oxford English Dictionary]]'', s.v. "legend"</ref> In sy vroeë Engelse gebruik het die woord na 'n vertelling van 'n gebeurtenis verwys.
 
Teen 1613 het die Engelssprekende [[Protestantisme|Protestante]] die woord begin gebruik wanneer hulle wou impliseer dat 'n gebeurtenis (veral verhale van enige [[heilige]] wat nie in John Foxe se ''Actes and Monuments ''erken is nie) fiktief was.<ref>Patrick Collinson.</ref> Vandaar ''legende'' se moderne konnotasies aan "ongestaaf" en "vals", wat dit van die betekenis van ''kroniek'' onderskei.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|30em3}}
 
[[Kategorie:Letterkundige genres]]