Bywoord: Verskil tussen weergawes

59 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur 197.228.128.165 teruggerol na laaste weergawe deur Grysstof)
No edit summary
As 'n sin meer as een bywoord bevat, is die volgorde altyd: tyd, wyse en dan plek.
 
== Bywoorde van plek ==
Toets met die vraag "waar?". Voorbeelde:
 
* Sy het ''<u>daarheen</u>'' gestap.
 
== Bywoorde van tyd ==
Toets met die vraag "wanneer?". Voorbeelde:
 
* ''<u>Gister</u>'' was Frank siek.
 
== Bywoorde van manier/wyse ==
Toets met die vraag "hoe?". Voorbeelde:
 
* Sy is ''<u>baie</u>'' oulik.
 
== Bywoorde van graad ==
Toets met die vraag "hoeveel?". Voorbeelde:
 
* Hy het ''<u>byna</u>'' tien albasters.
 
== Voornaamwoordelike bywoorde ==
Hierdie bywoorde bestaan uit twee ander bywoorde: 'n bywoord van plek en 'n voorsetselbywoord. Voornaamwoordelike bywoorde vervang die kombinasie voorsetsel+naamwoord:
 
:<font color={{Kleur|blue>|Met</font>}} <font color={{Kleur|red>|hierdie pen</font>}} --> <font color={{Kleur|red>|hier</font><font color=}}{{Kleur|blue>|mee</font>}}
 
Merk op dat die voorsetsel <font color={{Kleur|blue>|met</font>}} deur sy voorsetselbywoord <font color={{Kleur|blue>|mee</font>}} vervang word en dat die volgorde omgekeer word. Meestal is die voorsetsel en sy bywoord dieselfde:
 
:<font color={{Kleur|blue>|Agter</font>}} die woord --> daar<font color={{Kleur|blue>|agter</font>}}
 
== Kyk ook ==
* [[Selfstandige naamwoord]]
* [[Byvoeglike naamwoord]]