Verskil tussen weergawes van "Isotoop"

1 greep verwyder ,  3 jaar gelede
k (-verdubbelde woord)
 
=== Gebruik van chemiese eienskappe ===
* Een van die mees algemene toepassings is in [[isotoopsporing]], die gebruik van ongewone isotope as spoorders of merkers in chemiese reaksies. Normaalweg is die atome van 'n gegewe element ononderskeibaar van mekaar. Deur isotope met verskillende massas te gebruik kan hulle egter met behulp van [[massa-spektrometrie]] of [[infrarooi-spektroskopieinfrarooispektroskopie]] onderskei word. As radio-aktiewe isotope gebruik word kan hulle bespeur word deur die straling wat hulle uitstraal (Dit word [[radio-isotoopsporing]] genoem).
* 'n Tegniek soortgelyk aan radio-isotoopsporing is [[radiometriese datering]] (soos [[Koolstof-14|radiokoolstof datering]] wat baie bekend is). Dit kan benut word om chemiese prosesse wat die eksperimenteerder nie kan waarneem nie, te bestudeer deur gebruik te maak van die spoor-isotope wat natuurlik voorkom.
* Isotoopvervanging kan gebruik word om die meganisme van 'n reaksie te bepaal deur middel van die [[kinetiese-isotoopverskynsel]].
22 781

wysigings