Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 12 jaar gelede
*'n Cygwin spesifieke weergawe van Unix se [[mount]]-bevel is geskep, wat dit moontlik maak om arbitrêre Windows gidsroetes te laai as "lêerstelsels" in 'n Unix lêerruimte. Die mount inligting word gewoonlik in die [[registry]] gestoor. Lêerstelsels kan gelaai word as binêre (by verstek) of as teks, wat outomatiese omskakelings tussen LF en CRLF lynafsluitings doen (Die beïnvloed slegs programme wat die open() en fopen() funksies oproep sonder om die teks- of binêre modus te spesifiseer. Al die omgeskakelde Unix programme wat deur die Cygwin opstelprogram beskikbaar is, maak lêers in binêre modus oop indien geskik en vermei sodoende die korrupsie van data). Alle DOS skyfaandrywers (C:, D: ens.) is ook beskikbaar onder ''/cygdrive/c'', ''/cygdrive/d'', ens. Windows netwerkroetes in die vorm van ''\\HOST\SHARE\FILE'' word omgeskakel na die vorm ''//HOST/SHARE/FILE''.
 
*Die ''/dev'' en ''/proc'' met alle kenmerke word outomaties verskaf. ''/proc/registry'' verskaf direkte toegang tot lêerstelseltoegang tot die Windows registry.
 
*Simboliese skakels word verskaf en maak gebruik van .LNK lêers (Windows shortcuts), met sommige Cygwin-spesifieke inligting daarin vervat en met die ''system attribute'' ingestel om verwerking te versnel.
<!-- Moet nog vertaal word
 
*Die [[Solaris Bedryfstelsel|Solaris]] [[toepassingsprogrammatuurkoppelvlak|API]] vir die hanteer van toegangsbeheerlyste word ondersteun en word in verband gebring met die Windows NT toegangstelsel.
*Full-featured ''/dev'' and ''/proc'' file systems are provided automatically. ''/proc/registry'' provides direct filesystem access to the registry.
 
*Spesiale formate van die ''etc/passwd'' en ''/etc/group'' word verskaf wat aanwysers insluit na die SID's wat die Windows eweknieë is, wat dit moontlik maak om die Unix en Windows gebruikers en groepe met mekaar in verband te bring.
*Symbolic links are provided, and use .LNK files (Windows shortcuts), with some special Cygwin-specific info in them and the "system" attribute set to speed up processing.
 
*Verskeie nutsprogramme word verskaf vir die omskakeling tussen Windows en Unix lêerstelsels, vir die hantering van (CRLF/LF) lynafsluitingskwessies, vir die vertoon van DLL'e wat met 'n program gekoppel is ens.
*The [[Solaris Operating System|Solaris]] API for handling [[access control list]]s (ACLs) is supported and maps to the Windows NT ACL system.
 
Die weergawe van die [[gcc]] wat saam met Cygwin verskaf word het verskeie uitbreidings vir die skep van Windows DLL'e, vir die spesifiseer van 'n program as 'n windows- of konsolemodus program, die byvoeging van hulpbronne ens.
*Special formats of ''/etc/passwd'' and ''/etc/group'' are provided that include pointers to the Windows equivalent SID's (in the GECOS field), allowing for mapping between Unix and Windows users and groups.
 
<!-- Moet nog vertaal word
*Various utilities are provided for converting between Windows and Unix file formats, for handling line ending (CRLF/LF) issues, for displaying the DLL's that an executable is linked with, etc.
 
The version of [[GNU Compiler Collection|gcc]] that comes with Cygwin has various extensions for creating Windows DLLs, specifying whether a program is a windowing or console mode program, adding resources, etc. It also provides support for compiling [[MinGW]]-compatible executables (that is, executables that do not require Cygwin to be installed to run, or more specifically, executables that don't require Cygwin's ''CYGWIN1.DLL'', which provides the POSIX compatibility layer).
 
Red Hat normally licenses the Cygwin library under the [[GNU General Public License]] with an exception to allow linking to any [[free software]] whose license conforms to the [[Open Source Definition]]. (Red Hat also sells commercial licenses to those who wish to redistribute programs that use the Cygwin library under [[proprietary software|proprietary]] terms.)
8 945

wysigings