Verskil tussen weergawes van "Geskiedenis van Indië"

 
==Die Islam==
Die Islamitiese heerskappy in die subkontinent begin in die 8ste eeu, toe die Arabiese generaal [[Mohammed Bin Qasim]] die streke [[Sindh]] en [[Multan]] in die suide van [[Pundjab]] in die huidige [[Pakistan]] verower.<ref name="infopak">{{cite web| url=http://www.infopak.gov.pk/History.aspx| title=History in Chronological Order| publisher=Government of Pakistan| accessdate=2008-01-09}}</ref> Dit is gevolg deur verskeie opeenvolgende invalle uit Sentraal-Asië tussen die 10de en 15de eeu, wat lei tot die vorming van Islamitiese ryke in die Indiese subkontinent, soos die [[Delhi Sultanaat]] en die [[Mugal Ryk]].
 
==Die Mogols==
22 781

wysigings