Verskil tussen weergawes van "Pieter Willem Botha"

geen wysigingsopsomming nie
(+Foto van PW Botha op 'n posseël)
}}
 
'''Pieter Willem Botha''' (1916–2006), beter bekend as '''PW''' en ook as ''Die Groot Krokodil'', ([[Paulwas Roux]],'n lid van die ou [[OranjeSuid-VrystaatAfrika]]anse [[12Nasionale JanuarieParty]] [[1916]](NP). Hy [[Wildernis]]was nabyvan [[George]],1966 [[31tot Oktober]]1978 [[2006]])die wasminister van verdediging, van [[1978]] tot [[1984]] [[Eerste Minister van Suid-Afrika|Eerste Minister]] en van 1984 tot [[1989]] die [[Staatspresident van Suid-Afrika]]. Van 1978 tot 1989 was hy ook die leier van die [[Nasionale Party. In 1983 stel hy ’n driekamerparlement in — ’n [[Volksraad]] vir wit kiesers, ’n Huis van Verteenwoordigers vir bruin mense en ’n Huis van Afgevaardigdes vir Indiërs, maar die gesag het steeds by die Volksraad en by homself (as staatshoof) berus. Hy is in 1988 deur [[F.W. de Klerk]] opgevolg.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Pieter Willem Botha is op die ouderdom van 90 in sy huis Die Anker oorlede.
 
== Jeug ==
Pieter Willem Botha is geboreop [[12 Januarie]] [[1916]] in die distrik [[Paul Roux]] in die [[Oranje-Vrystaat]] uit ’n stoere boerefamilie gebore. Sy vader, met dieselfde naam, veg meehet in die [[Tweede Vryheidsoorlog]] (1899–1902) geveg. In 1934 begin P.W. Botha sy studie in die regte aan die Grey-Universiteitskollege (later [[Universiteit van die Vrystaat]]) in [[Bloemfontein]], maar hy staak sy studie op 20-jarige leeftyd om 'n politieke loopbaan te volg deur vir die [[Nasionale Party|NP]] te werk in die [[Kaapprovinsie]] te werk.
 
== Parlementêre loopbaan ==
Tog was Botha in sommige opsigte minder streng as sy voorgangers. Hy het die verbod op gemengde huwelike afgeskaf, veelrassige politieke partye toegelaat en die [[groepsgebiedewet]] verslap. Met die driekamerparlement verkry die kleurlinge en Indiërs ook politieke regte. Volgens die grondwet van 1983 kon Botha ook makliker ’n noodtoestand afkondig om onrus te beheer. Die polisie het meer bevoegdhede gekry om misdadigers aan te keer en ’n politieke onrus in bedwang te hou.
 
In die aand van 15 AugustAugustus 1985 lewer Botha die bekende Rubicon-toespraak in Durban. Vooraf is die verwagting geskep dat die toespraak ingrypende veranderinge sou aankondig, onder andere die vrylating van Nelson Mandela. Die toespraak het nie aan die verwagtings voldoen nie en die gety het teen Suid-Afrika gedraai. Geweld het begin toeneem. Sanksies is verskerp. Ondernemings het aan die land onttrek. Die waarde van die geldeenheid het verder verswak. Botha het hom genoodsaak gevoel om ’n noodtoestand uit te roep.
 
== Botha se ondergang ==
Botha het geweier om mee te werk aan die [[Waarheids-en-versoeningskommissie]] onder leiding van aartsbiskop [[Desmond Tutu]].
 
Pieter WillemP.W. Botha is oorlede op [[31 Oktober]] [[2006 op 90-jarige leeftyd]] na ’n langdurige siekte in sy huis ''Die Anker'' in [[Wildernis]] naby [[George]] oorlede. Hy was 90 jaar oud.
 
== Sien ook ==
* [[Bothanomics]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==