Tuxedo: Verskil tussen weergawes

3 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
vertaal
No edit summary
(vertaal)
[[Lêer:EsmoquinSombra.jpg|duimnael|regs|250px|'n Tuxedo.]]
 
'n '''Tuxedo''' is 'n tweedelige kostuum wat deur mans as aanddrag gedra word, met ander woorde by formele feestelike geleenthede. Dit bestaan uit 'n [[swart]] [[broek]] met 'n fluweelstreep aan die sykant, en 'n swart baadjie met lapelle, 'n [[wit]] tuxedohemp, en 'n cummerbundlyfband of [[onderbaadjie]]. Die [[skoen]]e wat saam met 'n tuxedo gedra word, is gewoonlik swart.
 
== Eksterne skakels ==
109 653

wysigings