Verskil tussen weergawes van "Outeur (skrywer)"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
 
== Vergoeding ==
Volgens 'n standaardkontrak met 'n outeur bestaan vergoeding gewoonlik uit 'n betaling in die vorm van 'n voorskot en tantieme. 'n Voorskot is 'n lompsomronde bedrag wat voor publikasie betaal word. 'n Voorskot moet eers uitverdien wees voordat tantieme betaal kan word. 'n Voorskot kan in twee lompsommeronde bedrae betaal word: die eerste betaling by kontraktekening, en die tweede by aflewering van die voltooide manuskrip of publikasie.
 
In sommige lande verdien outeurs ook 'n inkomste van 'n staatskema. Binne hierdie skemas ontvang outeurs 'n bedrag vir die aantal kopieë van hulle boeke in opvoedkundige en/of openbare biblioteke.
992

wysigings