Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

 
Ek probeer ook om "handig" waar moontlik te vermy. Dit is seker hiperkorreksie, maar 'n mens kan nooit seker wees nie. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 17:29, 25 Maart 2017 (UTC)
 
Het besef dat ek dalk reaksie sou kry op hierdie klein wysiging, Jcwf. Is soos Suidpunt aandui. Handig op sigself is goed bekend in Afrikaans, maar word nie altyd volkome "korrek" gebruik nie (indien enigiets ooit heeltemal korrek of absoluut foutief kan wees in 'n lewende taal). Iemand sonder hande kan dalk handig met sy toon wees, dit wil sê behendig, maar om te sê dat die nuttige gereedskap waarmee hy dit vermag "handig" is, is die Engelse manier van praat. [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 23:03, 25 Maart 2017 (UTC)
863

wysigings