Verskil tussen weergawes van "Samoa-eilande"

24 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
→‎top: Koördinate using AWB
(+ Kaart & Commons)
k (→‎top: Koördinate using AWB)
| bynaam =
| ligging = [[Stille Oseaan]]
| koördinate = {{Koördinate|14|16|S|171|12|W|aansig=inlyn,titel}}
| argipel =
| totale eilande = 14
 
[[Lêer:Samoa islands 2002.gif|duimnael|links|300px|Kaart van die Samoa-eilande]]
Die '''Samoa-eilande''' ([[Engels]]: ''Samoan Islands'') bestaan uit die [[land]] [[Samoa]] en die [[Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika|eilandgebied]] [[Amerikaans-Samoa]], tussen [[Hawaii]] in die noorde en [[Nieu-Seeland]] in die suide. Die eilande is in die suide van [[Tokelau]] en in die noorde van [[Niue]], in die weste van die [[Cookeilande]] en in die ooste van [[Tonga]] en [[Wallis en Futuna]] geleë. Die Samoa-eilande het 'n bevolking van 250 100 in 2001 gehad het het 'n oppervlakte van 3 030  km².
 
Dele van die eilande is deur Louis Antoine de Bougainville in [[1768]] ontdek. In [[1899]] is die eilandgroep tussen die VSA en die [[Duitse Keiserryk]] verdeel. Tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] is die westelike eilande deur [[Nieu-Seeland]] beset, wat deur die [[Volkebond]] 'n mandaat oor die eilande ontvang het. Hierdie eilande het op [[1 Januarie]] [[1962]] onafhanklik geword, terwyl die Amerikaanse deel 'n afhanklike gebied gebly het.