Atoomkern: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
In die atoom/ioon/isotoop-notasie word die vier hoeke van die elementsimbool gebruik, maar vir verskillende begrippe.
 
Byvoorbeeld in die notasie <big>{{sub sup|35|17}}Cl{{sub sup|1-|2}}</big> gee die sentrale "Cl" die element [[chloor]] aan. Die "2" regsonder gee aan dat dit 'n molekuul met twee gelyke atomekerne betrefis. Die "17" linksonder sê dat altwee atome 17 protone in die kern het, maar dit is vir chloor altyd die geval. Die "35" linksbo sê dat altwee kerne 35 nukleone=protone of neutrone het. Die aantal neutrone is dus 35-17=18. En die "1-" regsbo sê dat die lading van hierdie diatomiese anioon negatief is en dat daar een elektron meer as die aantal protone (2*17) moet wees.
 
{{Saadjie}}
22 781

wysigings