Atoomkern: Verskil tussen weergawes

62 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
Byvoorbeeld in die notasie <big>{{sub sup|35|17}}Cl{{sub sup|1-|2}}</big> gee die sentrale "Cl" die element [[chloor]] aan. Die "2" regsonder gee aan dat dit 'n molekuul met twee gelyke kerne is. Die "17" linksonder sê dat altwee atome 17 protone in die kern het, maar dit is vir chloor altyd die geval. Die "35" linksbo sê dat altwee kerne 35 nukleone=protone of neutrone het. Die aantal neutrone is dus 35-17=18. En die "1-" regsbo sê dat die lading van hierdie diatomiese anioon negatief is en dat daar een elektron meer as die aantal protone (2*17) moet wees.
 
==Sien ook==
*[[Kernspin]]
*[[Kernsplyting]]
*[[Kernfusie]]
 
 
{{Saadjie}}
22 781

wysigings