Atoomkern: Verskil tussen weergawes

9 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
==Protone en neutrone==
[[Lêer:Isotopentabelle Segre.svg|duimnael|300px|In swart die stabiele isotopeatoomkerne. Ander kleure gee tipes radioaktiwiteit weer]]
Die kern bestaan uit positiewe [[proton]]e en neutrale [[neutron]]e. Dit besit 'n lading Z wat gelyk aan die aantal protone in die kern is en bepaal tot watter element hierdie kern behoort. In stabiele atoomkerne is die aantal neutrone N gewoonlik groter as die aantal protone Z. Dit help om die kern deur [[sterk kernkrag]]te bymekaar te hou. Indien die verhouding N:Z nie juis is nie, is die kern nie stabiel nie en sal [[radioaktiwiteit|radioaktief]] wees.
 
22 781

wysigings