Atoomkern: Verskil tussen weergawes

120 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
==Protone en neutrone==
[[Lêer:Isotopentabelle Segre.svg|duimnael|300px|In swart die stabiele atoomkerne. Ander kleure gee tipes radioaktiwiteit weer]]
Die kern bestaan uit positiewe [[proton]]e en neutrale [[neutron]]e. Dit besit 'n lading Z wat gelyk aan die aantal protone in die kern is en bepaal tot watter element hierdie kern behoort. In stabiele atoomkerne is die aantal neutrone N gewoonlik groter as die aantal protone Z. Dit help om die kern deur [[sterk kernkrag]]te bymekaar te hou, ondanks die elektrostatiese afstoting wat deur die saamgepakte positiewe [[Elektriese lading|ladings]] veroorsaak word.
 
Indien die verhouding N:Z nie juis is nie, is die kern nie stabiel nie en sal [[radioaktiwiteit|radioaktief]] wees. Daar is verskeie tipes [[Radio-aktiewe verval|radioaktiewe verval]]:
22 781

wysigings