Atoomkern: Verskil tussen weergawes

166 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Taal
(Taal)
Die '''atoomkern''' is net 'n klein deel van 'n [[atoom]], maar dit bevat amper die helevolle atoommassa sevan massadie atoom.
 
Die grootte van 'n atoomkern varieerwissel van 1,6  [[Meter#SI-veelvoude|fm]] (Waterstof[[waterstof]]) tot 15  fm (Uraan[[uraan]]), terwyl die radiusseradius van die hele atomeatoom onderskeidelik 53 pm en 175  [[Meter#SI-veelvoude|pm]] bedrais. MerkLet opwel dat ditlaasgenoemde in ''piko''metersmeter bedra.uitgedruk Inword; femtometersdit is dit:onderskeidelik 53 000 fm en 175 000 fm femtometer.
 
==Protone en neutrone==
[[Lêer:Isotopentabelle Segre.svg|duimnael|300px|In swart dieDie stabiele atoomkerne is in swart. Ander kleure geedui tipesradioaktiewe radioaktiwiteitkerne weeraan.]]
Die’n kernAtoomkern bestaan uit positiewe [[proton]]e en neutrale [[neutron]]e. Dit besit 'n lading (Z), wat gelyk is aan die aantalgetal protone in die kern is en bepaal tot watter element hierdie kern behoort. In stabiele atoomkerne is die aantalgetal neutrone (N) gewoonlik groter as die aantalgetal protone (Z). Dit help om die kern deur [[sterk kernkrag]]te bymekaar te hou, ondanks die elektrostatiese afstoting wat deur die saamgepakte positiewe [[Elektriese lading|ladings]] veroorsaak word.
 
Indien die verhouding N:Z nie juisreg is nie, is die kern nie stabiel nie en sal dit [[radioaktiwiteit|radioaktief]] wees. Daar is verskeie tipes [[Radio-aktiewe verval|radioaktiewe verval]]:
*[[Alfaverval]]
*[[Betaverval]], β<sup>+</sup> of β<sup>-</sup>
*[[Elektronvangs]]
*Spontane splyting
*Emissie van 'n neutron of 'n proton
 
==Massagetal==
{{Hoofartikel|Molêre massa}}
Protone en neutrone -wat saam ''nukleone'' heet- het amper dieselfde massa. Die definisie van die [[getal van Avogadro]] is so gekies dat 1 &nbsp;mol protone of neutrone amper 'n massa van 1 &nbsp;gram het. 'n Klomp materieMaterie van 1 &nbsp;gram sal daardeurdus altyd amper 1 &nbsp;mol nukleone bevat, ongeag of dit modder, lug of goud is. Die aantalgetal nukleone, die som van die aantallegetal protone en neutrone, word die massagetal (M) genoem en bepaal die atoommassa van die atoom.
 
Daar bestaan soms atome met dieselfde Z, maar 'n anderverskillende aantalgetalle neutrone. Hulle word [[isotoop|isotope]] genoem. Die waardes van Z en M word dikwels voor die elementsimbool van die atoom geskryf {{sub sup|M|Z}}X. Vir die twee belangrikste isotope van [[chloor]], wat 18 en 20 neutrone in die kern het, is dit byvoorbeeld {{sub sup|35|17}}Cl en {{sub sup|37|17}}Cl. Die Z=17 word nogtans dikwels weggelaat, omredeomdat die elementsimbool Cl eintlik dieselfde inligting verskaf.
 
Omdat die kern {{sub sup|37|17}}Cl 37 nukleone bevat, sal 1 &nbsp;mol daarvan amper 'n massa van 37 &nbsp;gram besit. Chloor soos dit in die natuur voorkom is egter altyd 'n 3:1 -mengsel van die twee isotope. Daardeur is die gemiddelde atoommassa van die element 35,5 en sal een 1&nbsp;mol chlooratome 'n massa van 35,5 &nbsp;g besit. In die [[periodieke tabel]] word altyd hierdie natuurlike gemiddelde altyd as atomêre massaatoommassa weergegeeaangedui.
 
==Elektrone==
Indien die atoom neutraal is, wentel daar ook Z [[elektron]]e rondom die kern. Hulle het 'n negatiewe lading, maar nouliks massa. Die atoom se radius word deur die elektrone en nie deur die kern bepaal nie. Indien die aantalgetal protonprotone en die aantal elektrone nie gelykdieselfde is nie, word dit 'n [[ioon]] genoem en het dit 'n elektriese lading.
 
==Notasie==
In die atoom/ioon/isotoop-notasie word die vier hoeke van die elementsimbool gebruik, maar vir verskillende begrippe.
 
Byvoorbeeld inIn die notasie <big>{{sub sup|35|17}}Cl{{sub sup|1-|2}}</big> geedui die sentrale "Cl" byvoorbeeld op die element [[chloor]] aan. Die "2" regsonderregs onder geedui aan dat dit 'n molekuul met twee gelyke kerne is. Die "17" linksonderlinks onder dui aan dat altweeal twee atome 17 protone in die kern het, maar dit is virby chloor altyd die geval. Die "35" linksbolinks bo dui aan dat altweeal twee kerne 35 nukleone= (protone ofplus neutrone) het. Die aantalgetal neutrone is dus 35&nbsp;-&nbsp;17&nbsp;=&nbsp;18. En die "1-" regsboregs bo dui aan dat die lading van hierdie diatomiese anioon negatief is en dat daar een elektron meer as die aantalgetal protone (2*17) moet wees.
 
==Sien ook==