Omaha: Verskil tussen weergawes

210 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
(→‎Geskiedenis: Verbeter)
(→‎Geskiedenis: Verbeter)
 
== Geskiedenis ==
Die stad is in 1854 gestig toe die Nebraska Gebied oopgestel was en kry sy naam vanaf die Omaha (ook Maha) inheemse volk. Hier was alreeds 'n gelisensieerde handelspos sedert 1825. Die [[Mormone]] het hier in 1846 hulle Winterkamp gestig.
 
Die naam Omaha het bekend geword toe een van die strande tydens die [[Slag van Normandië]] na die stad vernoem is.
 
== Sien ook ==
* [[Omaha-strand]]
 
{{Saadjie}}