Verskil tussen weergawes van "Grumman F-14 Tomcat"

geen wysigingsopsomming nie

Die '''F-14 Tomcat''' is 'n tweesitplek meerdoelige [[vegvliegtuig]] wat deur Grumman ontwerp en gebou is nadat 'n kontrak in Januarie 1969 toegeken is deur die Amerikaanse Kongres toegeken is.

Die F-14 was toegerus met 'n unieke wapen vir sy tyd: die AWG-9 radargeleidingstelsel gekoppel aan AIM-54 Phoenix lug-tot-lug missielelugmissiele. Hiermee kon lugteikens selfs verder as 150 km opgespoor en afgeskiet word. Die AWG-9 is 'n polsdopplerpolsdopler multimoderadar wat verskeie lugteikens gelyktydig kan monitor en aanval.

Alhoewel hierdie stelsel reeds in die 1960's ontwerp is en nou een van die oudste lug-tot-lug radargeleidingstelselslugradargeleidingstelsels is, bewys dit hoe ver dit sy tyd vooruit was. Dit is nog steeds in gebruik, en verskeie toestelle word deur middel van sagteware-opgraderings verseker van 'n operasionele lewe tot in 2015.

Die F-14 was in staat om met hierdie stelsel tot 24 teikens gelyktydig te volg, en tot ses indringers op langafstand af te skiet met die Phoenix -missiele. Vir ander doeleindes is die vliegtuig aangewese op sy AIM-7 Sparrow en [[AIM-9 Sidewinder]] missielwapentuig.

In Julie 2006 het die laaste katapultlansering plaasgevind en op 22 September 2006 is die laaste amptelike vlug van die F-14D Tomcat by ''Naval Air Station Oceana'' onderneem. Sedertdien is die F-14 finaal uitgefaseer en vervang deur die [[F/A-18 Hornet|F/A-18E/F Super Hornet]].

== Tegniese gegewens ==
Lengte: 19,10 m
Vlerkwydte: 19,55 m
Hoogte: 4,88 m
Maksimummassa: 33 724 kg
Maksimumsnelheid: Mach 1.2 (by seevlak)
Klimsnelheid: 152,4 m/s
Reikafstand: 3 219 km.
Lengte: 19,10 m

Vlerkwydte: 19,55 m

Hoogte: 4,88 m

Maksimum gewig: 33 724 kg

Maksimum snelheid: Mach 1.2 (by seevlak)

Klimsnelheid: 152,4 m/s

Reikafstand: 3 219 km.

== Eksterne skakels ==
86 142

wysigings