Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

142 grepe verwyder ,  12 jaar gelede
Cygwin het in [[1995]] begin as 'n projek van [[Steve Chamberlain]], 'n ingenieur by [[Cygnus Solutions|Cygnus]] wat opgemerk het dat Windows NT en 95 [[COFF]] gebruik as hulle [[objeklêerformaat]] en dat GNU reeds ondersteuning vir [[x86]] en [[COFF]] asook die C funksieversameling, [[newlib]], gebied het; wat dit dus teoreties nie baie moeilik sou maak om die [[GCC]] te verander om 'n samesteller te skep wat uitvoerbare programme vir Windows kon skep nie. Die vermoede is toe in die praktyk bevestig en is 'n prototipe vinnig ontwikkel.
 
== Sien ook ==
*[[Cygwin/X]] is 'n [[vrye programmatuur|vrye]] [[X11]] implementering wat bo-op Cygwin loop.
*[[MinGW]] is 'n [[vrye programmatuur|vrye]] omskakeling van die GNU ontwikkelingshulpmiddele vir Windows.
*[[DJGPP]] is 'n soortgelyke suite vir DOS/Windows.
*[[Microsoft Windows Services for UNIX|Services for UNIX]] is 'n [[Microsoft]] produk met soortgelyke vermoëns as Cygwin; dit het 'n spoedvoordeel, maar is nie beskikbaar vir Windows XP Home of ouer weergawes van die nie NT-gebaseerde weergawes van Windows nie.
* Die [http://www.research.att.com/sw/tools/uwin/ UWIN] pakket maak dit moontlik om UNIX toepassings op Windows XP/2000/NT/ME/98/95 te bou.
*[[Cooperative Linux|coLinux]] is 'n Koöporatiewe Skynmasjien wat Linux op Windows laat hardloop.
*[[KDE op Cygwin]]
*[[MKS Toolkit]]
*[[WINE]] maak dit moontlik om Windows programme op UNIX-tipe stelsels te loop.
 
<!-- Moet nog vertaal word
The next step was to attempt to bootstrap the compiler on a Windows system, but this required enough emulation of Unix to let the [[Autoconf|GNU configure]] [[shell script]] run, which requires a shell like [[bash]], which in turn requires [[Fork (computing)|fork]] and [[Standard streams|standard I/O]]. Windows includes similar functionality, so the Cygwin library proper just needs to translate calls and manage private versions of data, such as [[file descriptor]]s.
 
 
By [[1996]], other engineers had joined in, since it was clear that Cygwin would be a useful way to provide Cygnus' embedded tools hosted on Windows systems (the previous strategy had been to use [[DJGPP]]). It was especially attractive because it was possible to do a three-way cross-compile, for instance to use a hefty [[Sun workstation]] to build, say, a Windows-x-[[MIPS]] cross-compiler, which was faster than using the PC of the time. Starting around [[1998]], Cygnus also began offering the Cygwin package as a product of interest in its own right.
 
 
<!-- Moet nog vertaal word
 
==See also==
8 945

wysigings