San Diego: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
Administrateur CommonsDelinker vervang "Border_Mexico_USA.jpg" met "Border_USA_Mexico.jpg" omrede: File renamed: File renaming criterion #3: To correct obvious errors in file names, incl
(→‎Ekonomie: Skakel)
(Administrateur CommonsDelinker vervang "Border_Mexico_USA.jpg" met "Border_USA_Mexico.jpg" omrede: File renamed: File renaming criterion #3: To correct obvious errors in file names, incl)
== Geografie en klimaat ==
[[Lêer:San Diego-Tijuana Metro 3D Map.jpg|thumb|links|Satellietbeeld van San Diego (bokant) en Tijuana (onderkant).]]
[[Lêer:Border Mexico USA Mexico.jpg|thumb|links|Die grens tussen San Diego, [[Kalifornië]] (links), en [[Tijuana]], [[Meksiko]] (regs).]]
San Diego lê teen 'n kunsmatige hawe aan die mees suidelike punt van Kalifornië, sowat twee en 'n half ure se motorrit van Los Angeles in die noorde en 'n halfuur se motorrit van die [[Meksiko|Meksikaanse]] stad [[Tijuana]] in die suide af. Die stad word in die weste deur die [[Stille Oseaan]] begrens, terwyl 'n bergreeks en die Anza-Borrego-woestynpark 'n natuurlike grens in die ooste vorm. Die stadsgebied brei steeds verder uit na die binneland en in die rigting van die Meksikaanse grens.
 
8 245

wysigings