Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 544 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Wetenskaplike
'''Eugen Böhm Ritter von Bawerk''' ([bøːm ˈbaːvɛʁk], * [[12 Februarie]] [[1851]] in Brünn (brno) as '''Eugen Böhm'''; † [[27 Augustus]] [[1914]] in Kramsach, [[Tirol]]; dikwels kort '''Eugen von Böhm-Bawerk''' genoem) was 'n [[Oostenryk]]se ekonoom wat 'n beduidende bydrae tot die vestiging van die sogenaamde Weense Skool, een van die belangrikste denkrigtings in die moderne [[ekonomie]], gelewer het. Hy word daarnaas as grondlegger van die Oostenrykse kapitaalteorie beskou.
| naam = Eugen Böhm Ritter von Bawerk
| beeld = Bohmbawerk3.jpg
| breedte = 200
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[12 Februarie]] [[1851]]
| geboorteplek = Brünn, [[Oostenryk-Hongarye]]; tans [[Brno]], [[Tsjeggië]]
| sterftedatum = [[27 Augustus]] [[1914]]
| sterfteplek = Kramsach, [[Tirol]], Oostenryk-Hongarye
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Oostenryk-Hongarye}}
| vakgebied = Ekonomie
| werkplek =
| alma mater = Universiteit van Heidelberg<br />Universiteit van Leipzig<br />Universiteit van Jena<br />Universiteit van Wene
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente = Karl Knies, Wilhelm Roscher, Bruno Hildebrand
| ander studente =
| bekend vir = Grondlegger van Weense Skool in die Ekonomiese Wetenskappe, Oostenrykse kapitaalteorie
| beïnvloed deur = Carl Menger, William of Ockham
| invloed op = Ludwig van Mises, Joseph Schumpeter, Henryk Grossman, Knut Wicksell
| toekennings =
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
}}
'''Eugen Böhm Ritter von Bawerk''' ([bøːm ˈbaːvɛʁk], * [[12 Februarie]] [[1851]] in Brünn (brno[[Brno]]) as '''Eugen Böhm'''; † [[27 Augustus]] [[1914]] in Kramsach, [[Tirol]]; dikwels kort '''Eugen von Böhm-Bawerk''' genoem) was 'n [[Oostenryk]]se ekonoom wat 'n beduidende bydrae tot die vestiging van die sogenaamde Weense Skool, een van die belangrikste denkrigtings in die moderne [[ekonomie]], gelewer het. Hy word daarnaas as grondlegger van die Oostenrykse kapitaalteorie beskou.
 
Von Böhm-Bawerk het in die tydperk tussen 1895 en 1904 verskeie kere die amp van Oostenrykse minister van finansies beklee. Sy belangrikste werke sluit 'n reeks uitgebreide kritieke ontledings van [[marxisme]] in.
99 434

wysigings