Verskil tussen weergawes van "Amerikaanse Vloot"

1 215 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
galery ingevoer
(+prente)
(galery ingevoer)
 
Die '''Amerikaanse Vloot''' ([[Engels]]: ''United States Navy'', afgekort '''USN''') is die vloot-oorlogvoeringstak van die [[Amerikaanse Gewapende Magte]] en een van die sewe uniformdienste van die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit word beraam om groter te wees as die volgende 13 grootste vlote gekombineer in terme van tonnemaat van gevegsvloot in 2009.<ref>{{cite journal |url=http://www.foreignaffairs.com/articles/63717/robert-m-gates/a-balanced-strategy |title=A Balanced Strategy: Reprogramming the Pentagon for a New Age |last=Gates |first=Robert M. |authorlink=Robert M. Gates |journal=Foreign Affairs |date=Januarie–Februarie 2009 |publisher=Council on Foreign Relations |subscription=yes}}</ref><ref>{{cite web |url=http://www.defense.gov/speeches/speech.aspx?speechid=1346 |title=Speech |first=Robert M. |last=Gates |authorlink=Robert M. Gates |location=Naval War College Newport, Rhode Island |date=17 April 2009}}</ref>
 
[[Lêer:USN Amphibious assault ships.jpg|duimnael|links|260px|Amfibiese aanvalsvaartuie van die Amerikaanse Vloot]]
Die Amerikaanse Vloot het ook die wêreld se grootste [[vliegdekskip|vliegdekvloot]], met tien in diens, twee onder konstruksie,<ref>Die USS Gerald R. Ford (CVN-78) en die USS John F. Kennedy (CVN-79)</ref> agt beplan, en twee in aktiewe reserwe. Die diens het 317&nbsp;217 personeel op aktiewe diens en 62&nbsp;500 in die Vlootreserwemag. Dit bedryf 289 skepe op aktiewe diens en het meer as 3&nbsp;700 vliegtuie.
 
[[Lêer:US Navy Sea Shadow stealth craft.jpg|duimnael|links|220px|Die VS Vloot se "Sea Shadow" verskuilde vaartuig]]
Die Amerikaanse Vloot het sy oorsprong uit die Kontinentale Vloot, wat tydens die [[Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog]] gestig is. Dit het 'n belangrike rol gespeel in die [[Amerikaanse Burgeroorlog]] om die [[Gekonfedereerde State van Amerika|Konfederasie]] te blokkeer, asook met die beslaglegging en beheer van sy [[rivier]]e. Die vloot het 'n sentrale rol gespeel in die nederlaag van [[Japan]] tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]].
 
Die [[21ste eeu]]se Amerikaanse Vloot hou 'n aansienlike internasionale teenwoordigheid, en is ontplooi in gebiede soos [[Oos-Asië]], die [[Middellandse See]], en die [[Midde Ooste]]. Dit is 'n blouwatervloot met die vermoë om slaankrag en ondersteuning te bied aan operasies aan al die kusstreke van die wêreld, betrokke te raak in areas tydens vredestyd, en vinnig te reageer op enige plaaslike krisisse. Dít maak van die vloot 'n aktiewe rolspeler in die afdwing van Amerikaanse buitelandse beleid en sy globale verdediging.
 
==Galery==
<gallery>
US Navy 030903-N-5024R-003 USS Port Royal (DDG 73) departed on deployment.jpg|USS ''Port Royal'' vertrek op ontplooiing uit [[Pearl Harbor]], Hawaii, 3 Sep 2003
[[Lêer:USN Amphibious assault ships.jpg|duimnael|links|260px|Amfibiese aanvalsvaartuie van die Amerikaanse Vloot]]
[[Lêer:US Navy Sea Shadow stealth craft.jpg|duimnael|links|220px|Die VS Vloot se "''Sea Shadow"'' verskuilde vaartuig]]
USS San Diego (LPD-22) at commissioning, 19 May 2012.jpg|USS ''San Diego'' (LPD-22) ontvang haar kommissie, 19 Mei 2012
US Navy 040730-N-1234E-002 PCU Virginia (SSN 774) returns to the General Dynamics Electric Boat shipyard.jpg|USS ''Virginia'' keer terug na die General Dynamics Electric skeepwerf
LPD-17 Class.jpg|USS San Antonio, 'n amfibiese transportdok
US Navy 020808-N-6492H-502 USS John F. Kennedy passing the Rock of Gibraltar.jpg|USS ''John F. Kennedy'' seil verby die Rots van Gibraltar terwyl dit die [[Middelandse See]] verlaat.
Four Super Hornets.jpg|Vier gestapelde [[Boeing F/A-18E/F Super Hornet|Super Hornets]] vlieg oor die westelike [[Stille Oseaan]] (25 Okt. 2003)
US Navy 050112-N-5345W-074 Aviation Ordnancemen prepare to load 500-pound laser guided bombs (GBU-12) onto weapon pylons under an F-14B Tomcat.jpg|US Navy 050112-N-5345W-074 Aviation Ordnancemen prepare to load 500-pound laser guided bombs (GBU-12) onto weapon pylons under an F-14B Tomcat.jpg|Lugwapenordonanse laai 500-pond lasergeleide bomme op 'n wapentros onder aan 'n [[F-14 Tomcat]].
 
</gallery>
 
== Verwysings ==
98 539

wysigings