Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Ds TN Venter.jpg|170px|links|duimnael|Ds. Tjaart Nicolaas Venter was, in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Ventersburg|Ventersburg]], van 1907 Vredefort se eerste predikant. Dié kombinasie is in 1918 beëindig toe Vredefort sy eie predikant kon beroep.]]
 
[[Beeld:Ds WJ Maritz.jpg|regs|duimnael|170px|Ds. [[Willie Maritz|W.J. Maritz]], leraar van 1961 tot 1967.]]
 
Die dorp [[Parys]], wat later die setel van dié Gereformeerde gemeente sou word, het om dieselfde redes ontstaan, maar op aandrang van NG lidmate vir wie dit in 1870’s baie ongerieflik was om die lang afstand na Kroonstad af te lê met Nagmaaltye, of wanneer hulle inkopies wou doen. Op ’n ringsitting van die NG Kerk in 1873 op [[Kroonstad]] is besluit om ’n gemeente af te stig benoorde die Renosterrivier. ’n Komitee van die Kerk het die omgewing besoek, maar dis nie bekend of hulle op ’n bepaalde terrein besluit het nie. In Junie 1876 het drie broers A. J., P. en J. J. A. van Coller en die weduwee W.J.I. Davel die eerste erwe op hulle plaas Klipspruit, distrik Kroonstad, laat verkoop. Daar is 113 erwe van die hand gesit vir oor die £3 000. Dit was die begin van Parys.
84 871

wysigings