Talk: Verskil tussen weergawes

394 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
Dit kan egter ook maklik gepoeier word en talkpoeier word vir talle doele gebruik.
 
==Struktuur==
[[Lêer:Talc.GIF|duimnael|links|Die talk-struktuur]]
 
Talk se [[kristalstruktuur]] is gelaagd en bestaan uit twee tetraëdriese silikaatlae wat as 'n toebroodjie 'n laag met magnesiumione bevat. Tussen die toebroodjielae bestaan net swak vanderwaalskragte, wat dit moontlik maak dat die lae maklik oor mekaar skuif. Dit gee ook aan die materiaal sy vetterige gevoel op die vel.
 
==Verwysings==
22 781

wysigings