Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

→‎Skakels: nuwe afdeling
(→‎Skakels: nuwe afdeling)
 
:O, op so'n fiets! In die betekenis is dit eintlik ''handzaam cadeau'' in Nederlands, maar ''handig cadeau'' kry baie meer google-treffers. Dit sal ook Engelse invloed wees, dink ek. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 23:33, 25 Maart 2017 (UTC)
 
== Skakels ==
 
Hallo Mieliestronk,
 
Skryf gerus net <nowiki>[[Springbok]] of [[springbok]]</nowiki>. Dit maak nie saak of dit 'n hoofletter het nie hier by Wikipedia. (By Wikiwoordeboek is dit anders.)
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 04:39, 14 April 2017 (UTC)
22 781

wysigings