Verskil tussen weergawes van "Nederlandse monargie"

(Opruim)
[[Juliana van Nederland|Juliana]] (regeer 1948–1980) het ’n meer moederlike karakter gehad. Sy het getrou met prins [[Prins Bernhard van Nederland|Bernard von Lippe-Biesterfeld]] en hulle het vier dogters gehad: [[Beatrix van Nederland|Beatrix]], [[Prinses Irene van Nederland|Irene]], [[Prinses Margriet van Nederland|Margriet]] en [[Prinses Christina van Nederland|Christina]]. Sy is op 20 Maart 2004 oorlede en haar man op 1 Desember 2004.
 
[[Beatrix van Nederland|Koningin Beatrix]] (regeer 1980–2013) en haar man, wyle [[Claus von Amsberg|prins Claus]], het drie seuns: [[Willem-Alexander van Nederland|Willem-Alexander]], wyle prins [[Prins Friso van Oranje-Nassau|Friso]] en prins [[Prins Constantijn van Nederland|Constantijn]].
 
Koning [[Willem-Alexander van Nederland|Willem-Alexander]] (in 1967 gebore) was sedert 1980 die [[Prins van Oranje]]. Hy het geskiedenis aan die [[Universiteit van Leiden]] studeer en is getroud met koningin Máxima (gebore Máxima Zorreguieta Cerruti), ’n bankier wie se pa ’n minister van landbou in [[Argentinië]] was.
22 781

wysigings